Deel

KYK | Aussie tref 2 balle gelyk in volksvreemde voorval in Kiwi-Ope

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Aussie-gholfspeler Shae Wools-Cobb.  Foto: Getty Images
Die Aussie-gholfspeler Shae Wools-Cobb. Foto: Getty Images

Gholf het oor die jare heen vir talle vreemde voorvalle gesorg, maar wat in die laaste ronde van die Nieu-Seelandse Ope met die Australiër Shae Wools-Cobb gebeur het, is ongekend.

Wools-Cobb, op 17 onder baansyfer én die voorloper ná die derde dag se spel, het uiteindelik gesamentlik in die 26ste plek geëindig nadat hy sy laaste rampspoedige ronde in 78 houe voltooi het.

Dit was eenvoudig nooit die Aussie se dag gewees nie, soos bewys deur ’n ongelooflike vreemde voorval waarin Wools-Cobb per ongeluk twee balle met dieselfde hou raakgeslaan het in ’n poging om hom uit die ruveld uit te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 164/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
966.47
-0.1%
Palladium
1,419.52
+1.0%
Goud
1,969.90
+0.7%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos