Ryderbeker-video motiveer Europese span

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Padraig Harrington (middel), kaptein van die Europese Ryderbeker-span, in ’n ligte luim saam met Shane Lowry (heel links), Tyrrell Hatton (naaslinks), Jon Rahm (naasregs) en Sergio Garcia.  Foto: Getty Images
Padraig Harrington (middel), kaptein van die Europese Ryderbeker-span, in ’n ligte luim saam met Shane Lowry (heel links), Tyrrell Hatton (naaslinks), Jon Rahm (naasregs) en Sergio Garcia. Foto: Getty Images

Die Europese span wat die naweek in die Ryderbeker-toernooi teen Amerika op die Whistling Straits-gholfbaan in die VSA te staan kom, het met ’n inspirerende video bykomende motivering gekry.

Die video, wat op sosiale media gedeel is, wys daarop dat nog slegs 164 spelers Europa in die geskiedenis van dié toernooi verteenwoordig het.

Dit terwyl 5 780 mense al Berg Everest se kruin bereik het, 570 in die ruimte was, 445 spelers die Wêreldbeker-sokkertoernooi gewen het en 225 spelers (mans) gholf-majors verower het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos