SA Ope vanjaar weer by Sun City

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Christiaan Bezuidenhout verlede Desember met die Suid-Afrikaanse Ope-trofee, wat hy op ’n drafstap by Sun City gewen het.  Foto: Gallo Images
Christiaan Bezuidenhout verlede Desember met die Suid-Afrikaanse Ope-trofee, wat hy op ’n drafstap by Sun City gewen het. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se gholfspelers het Donderdag nuus gekry waaroor hulle breed kan glimlag: Hulle sal vanjaar weer by die land se voorste gholfbaan op Suid-Afrika se nasionale titel kan jag maak.

Die Sonskynreeks en Europese reeks het Donderdag aangekondig dat die Suid-Afrikaanse Ope in Desember weer, soos verlede jaar, by Sun City se Gary Player-buiteklub beslis sal word. Die toernooi, wat vir 2 tot 5 Desember geskeduleer is, sal ’n pryspot van $1,5 miljoen hê.

Christiaan Bezuidenhout het die Sonstad se Groen Monster én al sy teenstanders verlede Desember oorrompel om die SA Ope-kroon met vyf houe te wen. Dit was sy tweede titel in twee weke en het hom vir die eerste keer in sy loopbaan in die top-40 op die wêreldranglys gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos