Tiger Woods, Phil Mickelson skryf in vir Amerikaanse Ope

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tyd sal leer of Tiger Woods en Phil Mickelson inderdaad aan die Amerikaanse Ope deelneem.  Foto: Getty Images
Die tyd sal leer of Tiger Woods en Phil Mickelson inderdaad aan die Amerikaanse Ope deelneem. Foto: Getty Images

Tiger Woods en Phil Mickelson het hul name in die hoed gegooi om in die Amerikaanse Ope mee te ding.

Dit beteken egter nie dat hul deelname in die derde major van die jaar bevestig is nie. Die toernooi word van 16 tot 19 Junie op die Country-buitebaan in Brookline, Massachusetts beslis.

Die spertyd was Woensdagaand om hulle plekke te bespreek indien hulle sou kies om te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 146/5
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.91
-0.0%
Rand - Euro
16.80
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.5%
Goud
1,822.30
-0.1%
Silwer
21.68
+0.3%
Palladium
2,056.50
+1.4%
Platinum
957.00
+1.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,131
+1.0%
Alle aandele
69,824
+0.9%
Hulpbronne 10
72,747
+1.2%
Industriële 25
77,945
+1.1%
Finansiële 15
15,971
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos