VSA-jeug kan Ryderbeker nog lank oorheers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Een vir almal en almal vir een. Amerika se spelers en afrigters is die ene glimlagte nadat hulle die Ryderbeker Sondagaand in Wisconsin verower het. Foto: Reuters
Een vir almal en almal vir een. Amerika se spelers en afrigters is die ene glimlagte nadat hulle die Ryderbeker Sondagaand in Wisconsin verower het. Foto: Reuters

Gewapen met ’n nuwe geslag jong sterre het Amerika die afgelope naweek ’n weghol-oorwinning oor Europa behaal en straks ’n nuwe era van oorheersing in dié span-gholfkompetisie ingelui.

Met die VSA wat ses groentjies in sy geledere gehad het vir die pas afgelope toernooi by Whistling Straits in Wisconsin, teenoor ’n Europese span vol veterane, is daar vooraf gewonder of hulle onder die druk van die geleentheid sou swig.

Die Amerikaners het egter van meet af aan die pas aangegee en ná nog ’n briljante vertoning in Sondag se enkelspel met 19-9 geseëvier in dié tweejaarlikse kompetisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos