VSA oorrompel Europa om Ryderbekertitel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kaptein Steve Stricker (middel) hou die trofee vas wat sy Amerikaanse span Sondag verower het.  Foto: Getty Images
Kaptein Steve Stricker (middel) hou die trofee vas wat sy Amerikaanse span Sondag verower het. Foto: Getty Images

Die VSA het Europa Sondag met 19-9 afgeransel om die Ryderbekerkroon terug te neem.

’n Emosionele Steve Stricker, die Amerikaners se kaptein, het die sege as “die beste van alle tye” beskryf.

Collin Morikawa, die 24-jarige wêreldnommerdrie, het die beslissende halfpunt beklink toe sy wedstryd teen Viktor Hovland by Whistling Straits gelykop geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos