Op randjie van Ryderbeker-glorie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die VSA se Bryson DeChambeau slaan die bal op die 12 putjie tydens die vierballe. Foto: Reuters
Die VSA se Bryson DeChambeau slaan die bal op die 12 putjie tydens die vierballe. Foto: Reuters

Amerika se Bryson DeChambeau sal Sondag vir Spanje se Sergio Garcia aandurf in die enkelspel van die Ryderbeker, terwyl die Olimpiese kampioen Xander Schauffele die viermalige major-wenner Rory McIlroy die stryd aansê. Amerika benodig net 3.5 punte op die laaste dag om dié klein goue beker te verower.

Amerika sal die laaste sessie ingaan met ’n oortuigende 11-5-voorsprong oor Europa, die verdedigende kampioen, nadat Saterdag nóg ’n dag van oorheersing by Whistling Straits was.

Dit sal ’n geskiedkundige terugvegpoging van Europa verg as hy die nodige nege punte wil insamel om die trofee te behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos