VSA sal glo steeds Tiger se geesdrif ervaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tiger Woods is ’n veteraan van sewe Ryderbekers.  Foto: Getty Images
Tiger Woods is ’n veteraan van sewe Ryderbekers. Foto: Getty Images

Tiger Woods herstel nog van sy motorongeluk in Februarie en sal na verwagting nie by vandeesweek se Ryderbekertoernooi gesig wys nie, maar volgens Justin Thomas sal die Amerikaanse gholfster se teenwoordigheid by Whistling Straits gevoel word.

Thomas het verlede week ’n paar keer met Woods gesels en hoewel hulle gesprekke grootliks oor gesondheid gehandel het, is die veteraan van sewe Ryderbekers steeds ’n geesdriftige ondersteuner van die Amerikaanse span.

“Hy staan bankvas agter ons,” sê Thomas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 39/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos