Proteas beklink reeks teen die Windies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Protea-vrouekrieketspan in die derde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande. Dané van Niekerk (derde van regs), kaptein, en die paaltjiewagter Trisha Chetty (regs) wens mekaar geluk.  Foto: KSA
Die Protea-vrouekrieketspan in die derde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande. Dané van Niekerk (derde van regs), kaptein, en die paaltjiewagter Trisha Chetty (regs) wens mekaar geluk. Foto: KSA

Met Lizelle Lee aan die spits het Protea-vrouekrieketspan die derde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande Maandag gewen en boonop die reeks beklink.

Suid-Afrika het met agt paaltjies in Antigua gewen en loop nou met 3-0 voor in die reeks van vyf wedstryde. Dit is die eerste keer dat die Protea-vroue daarin kan slaag om ’n eendagreeks teen Windies in hul agterplaas te wen.

Die tuisspan het eerste gekolf en kon net 157/10 in 48.4 boulbeurte bymekaarskraap, waarna die Proteas (158/2) die wenlopies in die 37ste boulbeurt aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos