Deel

Proteas struikel in eindstryd van T20-WB teen Aussies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Megan Schutt, Meg Lanning en Ashleigh Gardner (regs) vier Australië se sege Sondag in Kaapstad.  Foto: Getty Images
Megan Schutt, Meg Lanning en Ashleigh Gardner (regs) vier Australië se sege Sondag in Kaapstad. Foto: Getty Images

Australië se vrouekrieketspan het Suid-Afrika se droom om die T20-Wêreldbeker (T20-WB)-kriekettoernooi vir vroue te wen Sondag in die eindstryd op Nuweland in Kaapstad verpletter.

Die Aussies het met 19 lopies gewen. Dit is die sesde keer dat hulle die toernooi wen.

Australië het die loot gewen en eerste gekolf. Die Aussies het 156/6 in 20 boulbeurte aangeteken. Suid-Afrika is daarna tot 137/6 in 20 boulbeurte beperk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 160/3
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos