Lions uit ondanks tweede sege

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zubayr Hamza (62, 50b) het ’n vyftigtal Sondag teen Noord-Kaap aangeteken ná sy honderdtal in Westelike Provinsie se eerste wedstryd in die provinsiale T20-uitklopreeks.  Foto: Gallo Images
Zubayr Hamza (62, 50b) het ’n vyftigtal Sondag teen Noord-Kaap aangeteken ná sy honderdtal in Westelike Provinsie se eerste wedstryd in die provinsiale T20-uitklopreeks. Foto: Gallo Images

Die Lions se krieketspan kon ondanks ’n agtereenvolgende sege in die provinsiale T20-uitklopreeks Sondag in Kimberley in hul laaste groepwedstryd teen Suidwestelike Distrikte nie die kwarteindstryd haal nie.

Die Lions, SWD en Westelike Provinsie het elk met agt punte in Groep A geëindig ná hulle die naweek elk twee van hul drie wedstryde gewen het.

Netto lopietempo het toe twee voorste spanne bepaal, wat verder in die toernooi sal deelneem. Dit het meegebring dat die Lions, wenners van die laaste T20-reeks van die franchise-era in Februarie, uitgeboender is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.53
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.41
-1.3%
Platinum
1,057.08
+1.4%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos