Migael het Windie-woema vir T20-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Migael Pretorius in aksie vir die Jamaica Tallawahs in die pas afgelope Karibiese Premierliga.  Foto: Getty Images
Migael Pretorius in aksie vir die Jamaica Tallawahs in die pas afgelope Karibiese Premierliga. Foto: Getty Images

Die blitsbouler Migael Pretorius sal met ’n magdom kennis van Windie-snellers vandeesweek vir die Knights in die provinsiale T20-uitklopreeks aantree.

Die 26-jarige Pretorius het soveel as moontlik – hy het later selfs aantekeninge gemaak – probeer inneem by die afgelope Karibiese Premierliga. Sy 16 paaltjies vir die Jamaica Tallawahs was saam met Dominic Drakes (seun van die oudspeler Vasbert Drakes) gesamentlik die derde meeste van die reeks.

Pedro Collins en sy broer Fidel Edwards, asook die veelsydige Andre Russell en Carlos Brathwaite, is van die breiers en spelers by wie hy kers opgesteek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos