Parnell voer WP aan in T20-uitkloptoernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wayne Parnell in aksie vir Northamptonshire.  Foto: Getty Images
Wayne Parnell in aksie vir Northamptonshire. Foto: Getty Images

Wayne Parnell gaan die Westelike Provinsie aanvoer in Krieket Suid-Afrika se provinsiale T20-uitkloptoernooi.

Die 32-jarige veelsydige speler van die Proteas het die afgelope winter graafskapkrieket vir Northamptonshire in Engeland gespeel en was een van die drie voormalige Proteas wat die komende seisoen vir die Kaapse span sou speel, saam met Hashim Amla en Vernon Philander.

Amla het verlede week aangekondig dat hy nie dié seisoen plaaslike krieket in Suid-Afrika gaan speel nie. Philander is op sy beurt aangestel as Pakistan se boulafrigter tot en met die einde van die T20-Wêreldbekertoernooi in die Verenigde Arabiese Emirate en Katar. Dié toernooi maak op 14 November klaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,785.54
-0.3%
Silwer
23.91
-0.9%
Palladium
1,985.00
-1.0%
Platinum
1,018.00
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.9%
Industriële 25
87,148
+0.0%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos