Rilee vier terugkeer met puik beurt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rilee Rossouw vir die Knights teen die Titans in aksie in die Krieket Suid-Afrika se T20-uitklopreeks.  Foto: Gallo Images
Rilee Rossouw vir die Knights teen die Titans in aksie in die Krieket Suid-Afrika se T20-uitklopreeks. Foto: Gallo Images

Die Knights het die nuwe krieketseisoen op ’n drafstap begin danksy uitstekende vertonings deur sy jong boulers en een van sy ervare kolwers.

Die Knights het die Titans met ses paaltjies geklop in die eerste wedstryd van Groep B se wedstryde in Krieket Suid-Afrika se T20-uitkloptoernooi in Bloemfontein.

Die tuisspan se boulers het die Titans tot 144/8 beperk op ’n kolfblad waar 160 of selfs 170 lopies baansyfer was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.6%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,769.80
+0.3%
Silwer
23.66
+2.0%
Palladium
2,098.22
+3.9%
Platinum
1,042.01
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos