Tuskers gaffel Rhinos in T20-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Tuskers se Cameron Delport op pad na sy onoorwonne 72 lopies teen die Rhinos. Foto: Gallo Images
Die Tuskers se Cameron Delport op pad na sy onoorwonne 72 lopies teen die Rhinos. Foto: Gallo Images

Die Tuskers het Dinsdag ’n waarskuwing aan die Knights en Titans gerig dat hulle nie in Bloemfontein is om getalle vol te maak in Krieket Suid-Afrika se T20-uitklopreeks nie.

Die manne van Pietermaritzburg het teen die Mpumalanga Rhinos net 13 boulbeurte in hul kolfbeurt nodig gehad om ’n beskeie wenteiken van 113 lopies te bereik. Die KwaZulu-Natallers, wat met sewe paaltjies gewen het, het ook ’n bonuspunt ingesamel.

Dit was ’n baie eensydige wedstryd en die Tuskers het gewys dat hulle beslis ’n gevaar vir die twee gunstelinge in die groep inhou. Die SWD het Saterdag in Groep A gewys dat spanne wat nie onder die voorste agt provinsies in die land tel nie, nie geringgeskat moet word nie. Die Suid-Kapenaars het onder andere met die WP afgereken en hul plek in die uitklopronde van die reeks bespreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 73/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,790.10
-0.2%
Silwer
23.99
-0.8%
Palladium
1,980.00
-1.5%
Platinum
1,021.00
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.3%
Finansiële 15
14,043
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos