Ali groet toetse, sê Amla was inspirasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Moeen Ali is klaar met toetskrieket en gaan hom nou uitsluitlik op witbalkrieket toespits. Foto: Getty Images
Moeen Ali is klaar met toetskrieket en gaan hom nou uitsluitlik op witbalkrieket toespits. Foto: Getty Images

Die Engelse veelsydige krieketspeler Moeen Ali het Maandag aangekondig dat hy klaar is met toetskrieket.

Ali, wat sy buiging in 2014 gemaak het, het 2 914 lopies in 64 toetse aangeteken teen ’n gemiddelde van 28.29. Hy het ook 195 paaltjies met sy wegbreekballe laat kantel.

Ali (34) het in ’n verklaring gesê hy is tevrede met sy toetsloopbaan en hoop dat hy as inspirasie sal dien vir ander Britse Moslems om vir Engeland te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos