Elworthy nou grootbaas van graafskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Steve Elworthy is as die graafskap Surrey se uitvoerende hoof aangestel. Foto: Getty Images
Steve Elworthy is as die graafskap Surrey se uitvoerende hoof aangestel. Foto: Getty Images

Die voormalige Protea-krieketspeler Steve Elworthy is ná ’n paar jaar by die Engelse en Walliese Krieketraad (ECB) as die graafskap Surrey se uitvoerende hoof aangestel.

Elworthy (56) was voorheen besturende direkteur van toernooie en spesiale projekte by die ECB en was ook aan die stuur van die Wêreldbeker-toernooi in 2019. Hy spog met ’n MBE (Orde van die Britse Ryk) vir diens aan die spel.

Elworthy was in sy loopbaan as administrateur by die reëling van verskeie toernooie van die Internasionale Krieketraad betrokke, was vir drie jaar die ECB se direkteur van bemarking en kommunikasie en was vroeër ook Krieket Suid-Afrika se kommersiële direkteur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos