Faf wil nog speel ondanks afjak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Faf du Plessis gaan nog nie finaal uit internasionale krieket tree nie. Foto: Getty Images
Faf du Plessis gaan nog nie finaal uit internasionale krieket tree nie. Foto: Getty Images

Ondanks sy afjak vir vanjaar se T20-Wêreldbeker-toernooi is Faf du Plessis steeds beskikbaar om die Proteas by volgende jaar se weergawe van dié T20-skouspel te verteenwoordig.

Of die Protea-keurders hom gaan kies, is ’n ander kwessie. Veral gegewe die wyse waarop “vrye agente” soos hy, Imran Tahir en Chris Morris behandel is in die opbou tot die komende T20-WB-toernooi, wat in Oktober in die Verenigde Arabiese Emirate begin.

Geeneen van die vrye agente, wat nie kontrakte met Krieket Suid-Afrika (KSA) het nie, is vir dié toernooi gekies nie. Al dié spelers was gefrustreerd met ’n gebrek aan kommunikasie van Victor Mpitsang en sy keurkomitee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos