Justin help kolwers met data voorberei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Justin Sammons Foto: Gallo Images
Justin Sammons Foto: Gallo Images

Toe Justin Sammons vroeër vanjaar ’n oproep van Mark Boucher gekry het, het hy dadelik ingestem om hom as kolfkonsultant by die span aan te sluit vir die toer na Sri Lanka in September.

“Ek kan nie presies onthou wat ek geantwoord het nie, maar dit was iets in die lyn van: Is dit bedompig in Sri Lanka? Ek hoef nie twee keer te gedink het nie,” sê Sammons.

Sammons het nog altyd ’n goeie reputasie in krieketkringe gehad. Hy het sedert 2017 goeie werk met die huidige generasie Lions-kolwers gedoen en gaan nou die Noordwes-Dragons afrig, met die onus op hul Mzansi-superliga-span vroeg volgende jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 211/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.1%
Rand - Pond
20.73
+0.0%
Rand - Euro
17.78
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,787.03
+0.2%
Silwer
22.35
-0.3%
Palladium
1,851.50
-0.3%
Platinum
959.00
-0.2%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,925
-0.1%
Alle aandele
72,325
-0.1%
Hulpbronne 10
68,719
+0.1%
Industriële 25
95,452
-0.4%
Finansiële 15
14,293
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos