Deel

Khawaja blink vir Aussies uit met 100-tal teen Indië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Usman Khawaja het Donderdag in die vierde en laaste toets teen Indië in die Narendra Modi-stadion in Ahmedabad sy 14de toetshonderdtal vir Australië aangeteken. Foto: Getty Images
Usman Khawaja het Donderdag in die vierde en laaste toets teen Indië in die Narendra Modi-stadion in Ahmedabad sy 14de toetshonderdtal vir Australië aangeteken. Foto: Getty Images

Usman Khawaja het Donderdag die eerste honderdtal deur ’n Australiese kolwer in die huidige reeks teen Indië aangeteken om sy span te help om die eerste dag van die vierde en laaste toets in Ahmedabad op 255/4 af te sluit.

Die aanvangskolwer het in vennootskappe van 50 lopies of meer met Travis Head, Steve Smith en Cameron Green gedeel voor hy sy honderdtal in die laaste boulbeurt van die dag behaal het.

Khawaja (104), wat reeds 15 grenshoue gemoker het, en Green (49*) sal Vrydag voortkolf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.45
+0.2%
Rand - Euro
19.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
963.38
-0.4%
Palladium
1,422.71
+1.2%
Goud
1,971.87
+0.8%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos