‘Kolpak-spelers’ sal SA spelers op tone hou

akkreditasie
Dean ElgarFoto: Gallo Images
Dean ElgarFoto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse toetskaptein, Dean Elgar, se ope arms-verwelkoming van Kolpak-spelers in plaaslike krieket die komende seisoen sal nie by almal in die unieke Suid-Afrikaanse krieketlandskap ewe goed afgaan nie.

Baie van die land se voorste spelers het die laaste klompie jare die Kolpak-roete na Engeland gekies, wat hulle buite berekening vir die Proteas gelaat het.

Geld, gereelde speelkans en ook transformasie, wat niemand van hulle reguit sê nie, blyk die redes daaragter te wees. Die Kolpak-kontrakte is intussen nietig vanweë Brexit en van die spelers is reeds deur plaaslike spanne gekontrakteer. Spelers soos Simon Harmer, Stiaan van Zyl, Duanne Olivier, Wayne Parnell en Rilee Rossouw gaan onder meer weer vir provinsies in Suid-Afrika speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.4%
Rand - Pond
20.77
-0.8%
Rand - Euro
17.52
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,801.73
+0.3%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
2,008.51
+2.2%
Platinum
1,030.00
+1.8%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.4%
Alle aandele
67,980
+0.5%
Hulpbronne 10
64,164
+0.7%
Industriële 25
87,663
+0.5%
Finansiële 15
13,997
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos