KSA-sittings eers oor maand hervat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Adv. Dumisa Ntsebeza, KSA se transformasie-ombudsman. Foto: Skermgreep
Adv. Dumisa Ntsebeza, KSA se transformasie-ombudsman. Foto: Skermgreep

Krieket Suid-Afrika (KSA) se transformasie-sittings sal eers op 18 Oktober hervat word – drie weke nadat die proses veronderstel was om te eindig.

Adv. Dumisa Ntsebeza, die transformasie-ombudsman wat die sittings lei, was veronderstel om op 30 September ’n verslag met aanbevelings aan KSA se nuwe raad voor te lê. Die sittings – waar gewese krieketspelers hul ervarings van beweerde rassediskriminasie in krieket deel – vorm deel van die projek van krieket vir maatskaplike geregtigheid en nasiebou (SJN).

Die proses is nou reeds ’n paar keer vertraag nadat die eerste ronde van die sittings tussen 5 Julie en 6 Augustus gehou is. In die eerste ronde het gegriefde spelers hul ervarings met die ombudsman gedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos