Mignon du Preez blink uit vir Proteas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mignon du Preez was Donderdag die Protea-vrouekrieketspan se beste kolwer in die vierde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande.  Foto: Gallo Images
Mignon du Preez was Donderdag die Protea-vrouekrieketspan se beste kolwer in die vierde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande. Foto: Gallo Images

Hierdie keer met die deurwinterde Mignon du Preez aan die spits, het die Protea-vrouekrieketspan ook die vierde eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande gewen.

Suid-Afrika het Donderdag met 35 lopies in Antigua gewen en loop nou met 4-0 voor in die reeks van vyf wedstryde.

Die Proteas het eerste gekolf en 185/6 in 50 boulbeurte aangeteken waarna die tuisspan tot 150/9 in 50 boulbeurte in sy kolfbeurt beperk is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos