’n Lang pad na herstel wag op Chris Cairns

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Cairns in 2015.Foto: Getty Images
Chris Cairns in 2015.Foto: Getty Images

Daar wag ’n lang stryd op die voormalige Nieu-Seelandse veelsydige krieketspeler Chris Cairns ná ’n onlangse beroerte ná ’n hartoperasie sy bene verlam het.

“Dit was ’n belangrike ses weke. Op 4 Augustus het ek ’n Tipe A aortiese ontleding gekry. Dit is ’n rare, maar ernstige toestand. Ek het ’n noodoperasie ondergaan, maar daar was ’n reeks komplikasies,” het Cairns Sondag op Twitter geskryf.

“Ek het daarna ’n beroerte van die ruggraat gekry. ’n Lang pad wat wag, maar ek is dankbaar om steeds hier te wees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 18/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos