Deel

Oudpresident van SA krieket ‘Papa Joe’ oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shaun Pollock skud blad met Joe Pamensky tydens ’n Protea-wedstryd op die Wanderers in 2008. Foto: Gallo Images
Shaun Pollock skud blad met Joe Pamensky tydens ’n Protea-wedstryd op die Wanderers in 2008. Foto: Gallo Images

Joe Pamensky, voormalige president van die eertydse Suid-Afrikaanse Krieketunie, is Woensdag in die ouderdom van 92 oorlede, het die Lions Krieket in ’n verklaring bekend gemaak.

“Papa Joe”, soos hy ook bekend gestaan het, was ’n krieketadminstrateur soos min.

Hy is in 1930 in die destydse Port Elizabeth (nou Gqeberha) gebore en het op skool vir Grey High School en later Wits en die Pirates-krieketklub gespeel. Dis by Wits en Pirates waar hy by administrasie betrokke geraak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos