Proteas se toer na Windies bevestig

akkreditasie
Dean Elgar in 2015 teen die Windies in aksie. Elgar sal sy buiging as die Proteas se amptelike toetskaptein in Junie in St. Lucia teen die Windies maak. Foto: Gallo Images
Dean Elgar in 2015 teen die Windies in aksie. Elgar sal sy buiging as die Proteas se amptelike toetskaptein in Junie in St. Lucia teen die Windies maak. Foto: Gallo Images

Dean Elgar se termyn as Protea-toetskaptein sal op 10 Junie teen die Wes-Indiese Eilande in St. Lucia begin.

Krieket Suid-Afrika (KSA) het Vrydag die bepalings vir die Proteas se toer na die Karibiese Eilande bekend gemaak. Suid-Afrika sal van 10 Junie tot 3 Julie vir die eerste keer sedert 2010 in ’n bilaterale reeks teen die Windies in die Karibiese Eilande speel.

Die laaste keer wat die span daar was, was in 2016 in ’n driehoekige reeks waarin die Aussies ook gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos