Proteas val vas in laaste eendagstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tazmin Brits het die Proteas se kolfbeurt Sondag saam met Lizelle Lee begin.  Foto: Gallo Images
Tazmin Brits het die Proteas se kolfbeurt Sondag saam met Lizelle Lee begin. Foto: Gallo Images

Die vrouekrieketspan van die Wes-Indiese Eilande het die laaste eendagwedstryd teen Suid-Afrika gewen en sodoende die besoekers verhoed om skoonskip in die reeks te maak.

Dit was egter so hittete of die Proteas het wel Sondag die vyfde en laaste wedstryd in Antigua gewen. Die wedstryd het aanvanklik gelykop geëindig.

Die Windies het eerste gekolf en 192/5 in 50 boulbeurte aangeteken, waarna die Suid-Afrikaners 192/7 in hul 50 boulbeurte behaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos