‘Super-boulbeurt’ laat Lizelle rooi sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lizelle Lee het Dinsdag haar mond uitgespoel oor die super-boulbeurt wat gebruik is om die wenner van die laaste eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande te bepaal.  Foto: Gallo Images
Lizelle Lee het Dinsdag haar mond uitgespoel oor die super-boulbeurt wat gebruik is om die wenner van die laaste eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande te bepaal. Foto: Gallo Images

Die Protea-krieketspeler Lizelle Lee het haar mond uitgespoel oor die super-boulbeurt wat Suid-Afrika ’n sege in die laaste eendagwedstryd teen die Wes-Indiese Eilande gekos het.

Lee en Hilton Moreeng, die span se afrigter, het Dinsdag die media te woord gestaan ná die Proteas se uiters suksesvolle toer in die Karibiese Eilande.

Die T20-reeks het gelykop geëindig, maar die besoekers het die eendagreeks met 4-1 gewen. Wat die prestasie merkwaardig maak, is dat dit die eerste keer is dat die Protea-vroue ’n reeks daar kon wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos