Uiteindelik! SA kry weer ’n Wêreldbeker-toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Wanderers tydens die Wêreldbeker-eindstryd van 2003 tussen Australië en Indië. Foto: Getty Images
Die Wanderers tydens die Wêreldbeker-eindstryd van 2003 tussen Australië en Indië. Foto: Getty Images

Suid-Afrika gaan oplaas weer ’n Wêreldbeker (WB)-kriekettoernooi aanbied.

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het Dinsdag die gasheerlande vir sy toernooie van 2024 tot 2031 aangekondig. Suid-Afrika sal in 2027 vir die eerste keer sedert 2003 die WB-toernooi in eendagkrieket aanbied. Die skouspel sal in samewerking met Zimbabwe en Namibië aangebied word en wedstryde sal ook in dié lande gespeel word.

Krieket Suid-Afrika sê dit beteken baie vir die sport in die land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos