Verdeeldheid oor nuwe kriekettaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Lizelle Lee is die wêreld se voorste vrouekolwer in eendagkrieket.  Foto: Getty Images
Suid-Afrika se Lizelle Lee is die wêreld se voorste vrouekolwer in eendagkrieket. Foto: Getty Images

Krieket pas sy taal aan in ’n poging om meer inklusief te wees en het amptelik die woord batsman met batter vervang.

Volgens die Marylebone-krieketklub (MCC), sedert sy stigting in 1787 die amptelike gesag oor die reëls van die spel, word die nuwe term dadelik in gebruik geneem om die vooruitgang van vrouekrieket te weerspieël.

“Die MCC glo krieket is ’n sport vir almal en hierdie besluit erken die veranderende landskap van die spel in moderne tye,” sê die MCC-woordvoerder Jamie Cox.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos