Bok-treur: Anatomie van 'n ramp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bok-temmer! Len Ikitau druk een van sy twee drieë met Franco Mostert op sy rug. Foto: Getty Images
Bok-temmer! Len Ikitau druk een van sy twee drieë met Franco Mostert op sy rug. Foto: Getty Images

Hoe het dit gebeur dat Suid-Afrika se Wêreldbeker-kampioenspan kort ná ’n reekstriomf oor die Britse en Ierse Leeus nou twee naweke in ’n ry teen die Wallabies pak gekry het? Hendrik Cronjé, senior rugbyskrywer van Rapport wat al verskeie toere en Wêreldbeker-toernooie saam met die Bokke meegemaak het, en Bokkie Gerber, gewese sportredakteur van Rapport, soek na antwoorde. 

Die Springbokke se dissipline het saam met Rassie Erasmus in Suid-Afrika agtergebly.

Die vier geel kaarte wat die Bokke in sowat 160 minute se rugby teen die Wallabies afgestaan het, waarvan twee in gister se Rugbykampioenskap-nederlaag teen die Wallabies van 30-17 in Brisbane, is ’n verleentheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos