Skuimkop: Bok-Dawid teen All Black-Goliat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hou op bewe broek, jou baas is nie bang nie. Die Springbok-David moet vandag die All Black-Goliat probeer omklits. Foto: Getty Images
Hou op bewe broek, jou baas is nie bang nie. Die Springbok-David moet vandag die All Black-Goliat probeer omklits. Foto: Getty Images

Hoe minder ons sê oor die Springbokke se vertoning in die tweede rugbytoets teen die Wallabies verlede Saterdag, hoe beter.

Skuimkop kon sweer Buurman het hardop ’n weervoorspelling in sy TV-kamer gelees gedurende dié slagting, soveel “donders” en “bliksems” is in die verloop van 80 minute gehoor.

Vanoggend is ’n veel killer koue front onderweg na Suid-Afrika. Daai tipe wat destyds, ná Riaan Cruywagen die nuus om agt op TV gelees het, op die sinoptiese kaart met sulke swart tande op die skerm vertoon is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,786.12
-0.4%
Silwer
23.95
-1.1%
Palladium
1,978.00
-1.4%
Platinum
1,014.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.9%
Industriële 25
87,148
+0.0%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos