Waar is die gematigde reaksie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skare juig nadat die Wallabies die Springbokke die afgelope naweek in Brisbane geklop het, terwyl teleurgestelde Bokke soos Vincent Koch van die veld stap. Foto: Getty Images
Die skare juig nadat die Wallabies die Springbokke die afgelope naweek in Brisbane geklop het, terwyl teleurgestelde Bokke soos Vincent Koch van die veld stap. Foto: Getty Images

As ’n mens so na rugbykommentators en -ondersteuners luister, het die Springbokke ’n versteekte talent vir massiewe spronge. Twee weke gelede was hulle die beste rugbyspan in die geskiedenis van alles. Vandag is hulle die swakste sportspan wat die wêreld nóg gesien het.

Daar is geen middelgrond as dit by reaksie op Bok-vertonings kom nie. Ná die reekssege oor die Britse en Ierse Leeus was verskeie Springbok-ondersteuners onuithoudbaar arrogant op sosiale media en in die kommentaar-afdelings van webwerwe. Elke tweede Bok was die beste in sy posisie in die wêreld, Rassie Erasmus ’n rebel met ’n rede, Jacques Nienaber ’n geniale “rugbyprofessor” en sir Clive Woodward kan sy verkrampte mening maar vir homself hou, baie dankie.

Dit was ook nie net ondersteuners wat wintie was nie. ’n Ervare SA rugbyskrywer het voor die eerste toets teen die Wallabies ’n rubriek geskryf met die opskrif: “These Wallabies are wimps. The World Champion Springboks will wallop them.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,785.54
-0.3%
Silwer
23.91
-0.9%
Palladium
1,985.00
-1.0%
Platinum
1,018.00
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.9%
Industriële 25
87,148
+0.0%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos