Deel

Ferrari kry nuwe strategiebaas ná 2022 se blapse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inaki Rueda sal nie meer dié seisoen Ferrari se Formule Een-strategiebaas wees nie. Foto: Getty Images
Inaki Rueda sal nie meer dié seisoen Ferrari se Formule Een-strategiebaas wees nie. Foto: Getty Images

Ferrari se Formule Een-span het Inaki Rueda, sy beleërde hoof van strategie, uit die spervuur gehaal, met Ravin Jain wat dié veeleisende rol dié seisoen sal vervul.

’n Woordvoerder vir die span sê Jain, wat ’n fisikagraad by Oxford verwerf en in 2016 by die span aangesluit het, sal van volgende week af, wanneer die seisoen in Bahrein begin, vir die span se strategie tydens wedrenne verantwoordelik wees.

Rueda bly wel aan by die span, maar in ’n nuwe hoedanigheid by Ferrari se fabriek in die Italiaanse stad Maranello.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Connacht 12
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Brentford 2
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos