Lewis ná 100 seges nog lank nie klaar!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton nadat hy Sondag die Russiese Grand Prix in Sotsji gewen het en die rekordboeke met sy 100ste loopbaansege herskryf het. Foto: Reuters
Lewis Hamilton nadat hy Sondag die Russiese Grand Prix in Sotsji gewen het en die rekordboeke met sy 100ste loopbaansege herskryf het. Foto: Reuters

Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondag in Sotsji in Rusland die Formule Een-rekordboeke herskryf toe hy die Russiese Grand Prix op dramatiese wyse gewen het.

Max Verstappen (Red Bull), wat laaste weggespring het nadat hy gestraf is nadat sy span ’n vierde enjin vanjaar gebruik het, het sy plek oopgeveg en tweede geëindig.

Hamilton (246.5) is nou weer voor op die kampioenskap-puntelys met Verstappen (244.5) net twee punte agter hom en Valtteri Bottas (Mercedes) derde op 151 punte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos