Nie God se skuld, sê Schumi se vrou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Michael en Corinna Schumacher destyds op ’n skivakansie.  Foto: AP
Michael en Corinna Schumacher destyds op ’n skivakansie. Foto: AP

Michael Schumacher se vrou, Corinna, is vir die eerste keer in agt jaar toegeeflik met besonderhede oor haar man se toestand in ’n onderhoud oor die opkomende dokumentêre program Schumacher.

Die 52-jarige Duitse motorsportlegende is sedert hy breinskade in ’n ski-ongeluk in die Franse Alpe in Desember 2013 opgedoen het, nog nie weer in die openbaar gesien nie.

Corinna vertel in ’n onderhoud oor die Netflix-dokkie, wat op 15 September uitgereik word, hoe die noodlot op daardie dag toegeslaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos