Italiaanse vreugde in MotoGP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Francesco Bagnaia (Ducati) vier sy oorwinning in Sondag se San Marino-MotoGP in Misano, Italië. Foto: AP
Francesco Bagnaia (Ducati) vier sy oorwinning in Sondag se San Marino-MotoGP in Misano, Italië. Foto: AP

Dit was ’n heuglike Sondagmiddag vir Italiaanse motorfietsondersteuners toe die Italianer Francesco Bagnaia (Ducati) sy tuisren, die San Marino-MotoGP, gewen het.

Die Suid-Afrikaner Brad Binder (KTM) het ook nie lyf weggesteek nie en negende geëindig nadat hy 17de weggespring het.

Die Fransman Fabio Quartararo (Yamaha) was kort op Bagnaia (wat eerste weggespring het) se hakke, gevolg deur die Italiaanse groentjie Enea Bastianini (Ducati), Marc Marquez (Honda), Joan Mir (Suzuki) en Jack Miller (Ducati).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos