Amerikaanse voetbal: Beckham se groot blaps

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Odell Beckham
Odell Beckham

Odell Beckham jr, een van die talentvolste spelers in Amerikaanse voetbal, is ná 29 wedstryde vir die Amerikaanse Cleveland Browns gepos oor ’n video wat sy pa op Instagram geplaas het waarin hy een van Odell se spanmaats gekritiseer het.

Odell (sr.) het die video van 11 minute geplaas waarin ’n spanmaat glo nie die bal vir Odell wou gooi nie of verby hom gegooi het.

Odell (29) kon in ses wedstryde in sy derde seisoen by die Browns nog nie punte aanteken nie en volgens Andrew Barry, hoofbestuurder van die Browns, is die besluit in belang van die span geneem. – bbcsport

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos