Damian Durandt: Afrika-bokser het ’n kans teen superster Canelo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Canelo Álvarez het verras deur te vra of hy teen Junior Makabu kan boks. Álvarez sal van super-middelgewig na junior swaargewig moet opskuif vir so ’n geveg. Foto: Getty Images
Canelo Álvarez het verras deur te vra of hy teen Junior Makabu kan boks. Álvarez sal van super-middelgewig na junior swaargewig moet opskuif vir so ’n geveg. Foto: Getty Images

Junior Makabu hoef nie met ’n minderwaardigheidskompleks teen Canelo Álvarez in die kryt te klim nie.

Dís hoe Makabu se afrigter, Damien Durandt, voel oor ’n moontlike geveg tussen sy bokser en die Mexikaanse superster.

“Ek verwerk steeds die nuus dat Álvarez die Wêreldboksraad gevra het of hy teen Makabu kan boks. Daar was voorheen agter die skerm sulke praatjies, maar toe het dinge stil geraak,” sê Durandt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos