Deel

Groot toets wag op Roarke Knapp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roarke Knapp en Ahmed El Mousaoui pak mekaar Saterdagaand by Emperors Palace in Kempton Park. Foto: Facebook/Golden Gloves
Roarke Knapp en Ahmed El Mousaoui pak mekaar Saterdagaand by Emperors Palace in Kempton Park. Foto: Facebook/Golden Gloves

Roarke Knapp kom Saterdagaand by Emperors Palace in Kempton Park voor sy grootste toets sover in die bokskryt te staan.

Die opwindende 24-jarige junior-middelgewig kry in die 32-jarige Ahmed El Mousaoui van Frankryk met ’n uitgeslape kalant te doen.

El Mousaoui het sy man al teen wêreldkampioene soos Junior Witter en Jeff Horn gestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos