Deel

Lerena boks in Mei in belangrike uitdungeveg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kevin Lerena skuif in Mei van swaargewig na bridgergewig om teen Ryad Merhy van België te boks. Lerena is ook ’n voormalige junior swaargewigkampioen van die Internasionale Boksorganisasie. Foto: Getty Images
Kevin Lerena skuif in Mei van swaargewig na bridgergewig om teen Ryad Merhy van België te boks. Lerena is ook ’n voormalige junior swaargewigkampioen van die Internasionale Boksorganisasie. Foto: Getty Images

Kevin Lerena se volgende geveg sal op 13 Mei by die Emperors Palace in Kempton Park teen Ryad Merhy van België wees.

Dié twee manne sal mekaar in ’n uitdungeveg pak om te bepaal watter een van hulle ’n kans gaan kry om vir die Wêreldboksraad (WBR) se bridgergewig-titel te baklei.

Alen Babic van Kroasië en Lukasz Rozanski van Pole pak mekaar op 22 April in Rzeszow in Pole vir die vakante titel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0/0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,973.99
+0.9%
Silwer
23.28
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos