Nat en modderige joberg2C, maar wie is bang?

akkreditasie
Deelnemers trap daagliks sowat 100 km in die joberg2c-bergfietsmarathon. Foto: Kevin Sawyer
Deelnemers trap daagliks sowat 100 km in die joberg2c-bergfietsmarathon. Foto: Kevin Sawyer

“Die joberg2C gaan nat en modderig wees, maar ons gaan oukei wees. Dit gaan onvergeetlik wees!” Dis die boodskap van Craig Wapnick, organiseerder van vanjaar se joberg2C-bergfietsmarathon, aan al die deelnemers.

Altesaam 850 bergfietsryers het Vrydag om 08:00 in Heidelberg (Gauteng) bymekaargekom vir die amptelike begin van vanjaar se joberg2C-bergfietsmarathon.

Dié nege dag lange marathon, wat van Heidelberg tot Scottburgh in KwaZulu-Natal strek, gaan vanjaar vir ’n paar redes een vir die geskiedenisboeke wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.82
-0.4%
Rand - Pond
19.88
-0.2%
Rand - Euro
16.88
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.21
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,855.56
+0.1%
Silwer
21.72
-0.3%
Palladium
2,006.79
+0.3%
Platinum
953.35
-0.6%
Brent-ruolie
113.42
+0.8%
Top-40
61,788
0.0%
Alle aandele
68,367
0.0%
Hulpbronne 10
74,616
0.0%
Industriële 25
73,018
0.0%
Finansiële 15
15,916
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos