Biles gaan op balk haar slag wys

akkreditasie
Simone Biles moedig haar spanmaats aan in Tokio. Foto: Getty Images
Simone Biles moedig haar spanmaats aan in Tokio. Foto: Getty Images

Simone Biles sal Dinsdag aan die eindronde van balanseerbalk-kompetisie, die laaste item op die Tokio-Spele se gimnastiekskedule, deelneem.

“Ons is so opgewonde om te bevestig dat daar twee Amerikaanse atlete môre in die balk-eindronde in aksie sal wees – Suni Lee en Simone Biles!! Kan nie wag om julle albei dop te hou nie!” sê VSA Gimnastiek in ’n verklaring.

Dit sal die eerste keer wees wat die Amerikaner weer in Tokio sal deelneem sedert sy verlede week – ná haar eerste sprong in die eindronde van die spankompetisie – haar aan die kompetisie onttrek het. Sy het aangevoer dat sy geestesgesondheidskwessies het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.2%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,790.73
-0.2%
Silwer
24.07
-0.4%
Palladium
2,015.50
+0.2%
Platinum
1,026.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.8%
Alle aandele
67,615
-0.7%
Hulpbronne 10
63,620
-1.2%
Industriële 25
87,147
-0.7%
Finansiële 15
14,027
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos