Hou dié Suid-Afrikaners dop in Tokio

akkreditasie
Tatjana Schoenmaker  Foto: Getty Images
Tatjana Schoenmaker Foto: Getty Images

Met Covid-19 en vrae oor waarom die Olimpiese Spele voortgaan wat die afgelope paar dae die kollig gesteel het, het ’n mens amper vergeet van die derduisende atlete wat op Tokio toegesak het omdat hulle ’n droom het om te verwesenlik.

Sodra die Olimpiese vlam Vrydag in die Olimpiese stadion aan die brand gesteek is, sal die fokus hopelik terugdraai na hulle.

Voorspellings oor medaljewenners is op sy beste moeilik, maar dit word vanjaar verder bemoeilik deur die gebrekkige voorbereiding wat sommige atlete in die skaduwee van die Covid-19-pandemie gehad het. Hier is ’n sestal atlete en spanne wat ’n groot genoeg reputasie het om hul Suid-Afrikaanse landgenote opgewonde oor hul medaljekanse te maak:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos