Kampioen: ‘Spele móét voortgaan’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Alistair Brownlee, tweemalige Olimpiese kampioen, glo die Tokio-Spele moet voortgaan. Foto: Getty Images
Alistair Brownlee, tweemalige Olimpiese kampioen, glo die Tokio-Spele moet voortgaan. Foto: Getty Images

Die Brit Alistair Brownlee, ’n tweemalige Olimpiese kampioen in driekamp, glo die Tokio-Spele moet voortgaan ondanks kommer oor stygende Covid-19-infeksies in die Japannese hoofstad.

Tosjiro Moeto, die Tokio-reëlingskomitee se hoof, het Dinsdag gesê dat die opsie om die skouspel op die nippertjie te kanselleer steeds nie buite die kwessie is nie nadat al hoe meer atlete positief vir die virus getoets is.

Sedert 1 Julie is 67 gevalle van Covid-19 aangemeld onder die geakkrediteerdes vir die Spele, ondanks die streng maatreëls wat in plek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos