Michael in die wolke ná top-10-uitslag

akkreditasie
Die Durbaniet Michael McGlynn neem ’n sluk uit ’n waterbottel gedurende die Olimpiese 10 km-swemmarathon vir mans. Die 21-jarige het agtste geëindig in sy eerste kompetisie op dié vlak.  Foto: Reuters
Die Durbaniet Michael McGlynn neem ’n sluk uit ’n waterbottel gedurende die Olimpiese 10 km-swemmarathon vir mans. Die 21-jarige het agtste geëindig in sy eerste kompetisie op dié vlak. Foto: Reuters

Toe die Durbaniet Michael McGlynn Donderdag in Tokio se Odaiba Marine-park die Olimpiese 10 km-swemmarathon voltooi, het hy geen idee gehad watter posisie hy behaal het nie.

En dus geen idee gehad dat hy pas beter gevaar het as enige ander Suid-Afrikaanse oopwaterswemmer tot nog toe op ’n Olimpiese Spele nie.

Die 21-jarige McGlynn het gewys hy kan nog vir jare amok in die wêreld van marathonswem maak toe hy in sy eerste Olimpiese Spele ’n tyd van 1 uur, 51 minute en 32.7 sekondes opgestel het. Hy het net minder as drie minute ná die wenner, Duitsland se Florian Wellbrock (1:48:33.7), klaargemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 20/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 14/1
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.34
+0.5%
Silwer
23.93
+1.1%
Palladium
2,099.88
-0.2%
Platinum
1,046.51
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos