Semenya beplan nuwe roete na Tokio

akkreditasie
Caster Semenya sê sy gaan mense verras met die nommer waarin sy hoop om vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer. Foto: Gallo Images
Caster Semenya sê sy gaan mense verras met die nommer waarin sy hoop om vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer. Foto: Gallo Images

Sy gaan dalk nie toegelaat word om by die Olimpiese Spele in Tokio vir die 800 m of 1 500 aan te tree nie – maar hardloop gaan Caster Semenya in Augustus hárdloop.

Dié Olimpiese kampioen het dié versekering Woensdag in Rosebank gegee, by ’n funksie waar die nuwe Olimpiese borg Bridgestone aangekondig het Semenya is een van sy ambassadeurs.

Dié rol is nie net aan haar toevertrou danksy haar goue Olimpiese verlede nie, het die langasem gesê, maar ook omdat sy vasbeslote is om in Tokio te wees vir ’n derde Spele. In watter item sy hoop om dit te vermag, wil sy nog nie sê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos