40% van rugby-salaris kan in slag bly

akkreditasie
Eugene Henning, uitvoerende hoof van die spelersorganisasie MyPlayers. Foto: Gallo Images
Eugene Henning, uitvoerende hoof van die spelersorganisasie MyPlayers. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se rugbyspelers sal tot 40% van hul salarisse inboet om die finan­siële impak van die Covid-19-pandemie op die spel te versag.

Spelers is dié week op ’n video-konferensie ingelig dat SA Rugby voorsiening moet maak vir ’n verlies van soveel as R200 miljoen as daar vanjaar geen verdere wedstryde gespeel word nie.

MyPlayers, wat na die belange van beroepspelers in Suid-Afrikaanse rugby omsien, het die afgelope week voorleggings aan al sy lede gedoen. MyPlayers se uitvoerende hoof, Eugene Henning, het die spelers oor die stand van sake ingelig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 63/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.41
-0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,819.53
+0.0%
Silwer
23.50
+2.1%
Palladium
1,908.00
+1.6%
Platinum
983.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,288
-0.9%
Alle aandele
74,952
-0.9%
Hulpbronne 10
74,482
-0.3%
Industriële 25
94,356
-1.3%
Finansiële 15
15,325
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos