Curriebeker

Evan: ‘Familie, vriende hou my in WP’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Westelike Provinsie se  Evan Roos op die aanval in ’n Curriebekerwedstryd teen die Leeus. Foto: Gallo Images
Die Westelike Provinsie se Evan Roos op die aanval in ’n Curriebekerwedstryd teen die Leeus. Foto: Gallo Images

Het Evan Roos ’n plafon as ’n rugbyspeler?

Sy statistieke in vanjaar se Curriebekerreeks, wat onder meer 787 m insluit wat hy as baldraer gewen het, ’n yslike 52 verdedigers wat hy in die proses geklop het en agt drieë, is indrukwekkend.

Dis duidelik dat hy oorborrel van talent. Aangesien die gehalte van die rugby in die Curriebeker deur baie ondersteuners en kenners bevraagteken word nadat die Britse en Ierse Leeus weghol-seges oor ons franchises behaal het, sal ’n mens egter eers werklik ná sy deelname vir die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap met sekerheid kan sê of hy ’n plafon as speler het of nie

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan