Liplekker tweestryde wag in Hane en All Blacks se toets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ervare Aaron Smith is vir die All Blacks terug op skrumskakel vir Saterdag se kragmeting met die Hane in Parys, Frankryk.  Foto: Getty Images
Die ervare Aaron Smith is vir die All Blacks terug op skrumskakel vir Saterdag se kragmeting met die Hane in Parys, Frankryk. Foto: Getty Images

Aaron Smith teen Antoine Dupont – dit is maar net een van die redes waarom ’n mens nie sommer Saterdagaand se toets tussen die All Blacks en die Hane in Parys, Frankryk, moet misloop nie.

Buiten dié twee briljante skrumskakels se tweestryd is die gedagte van die twee losskakels, Richie Mo’unga en Romain Ntamack, op dieselfde veld ook iets om oor opgewonde te raak.

Die All Blacks wil ná hul nederlaag verlede week teen Ierland teen die Hane weer op die wenpad kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos